Sunday, September 6, 2009

E mail from Johan re Sprints...

Oor vandag... Ek was bietjie senuweeagtig toe ek moet gaan sprint vir 1000m. Toe dit my beurt en begin om te ry, ek weet ek kan goed en hard sprint te ry en toe die laaste 200m dan moet ek voluit hard ry, toe begin my ratte en kettings uitglip en ek het dit gehoop dat dit moet ophou glip, maar dit wou nie, toe bietjie tyd verloor.. Na almal klaar gesprint en kyk na die uitslae, en ek was die 17de gekom.. 1ste tot 16de sal dit in 8 finaal wees... net minder as sekonde.. Ek was so teleurgesteld en was kwaad vir die fiets, dink dit het gebeur wanneer ek dit laas geval het.. Het dit na man toe gevat en dit laat reggestel. En gaan dit more ry en toets of dit reg is.... So ek was uit van die dag..Wens ek kon nog verder sprints!! Verder ek daar gekyk hoe die ryres gery... Hulle is nogal baie goed. Christo is ook al uit. Na die race het ons huistoe gegaan, lank vir die bus gewag. Vandag was so baie warm, so 34-36 grade, my arms is rooi gebrand soos kreef!! HAHA