Thursday, September 3, 2009

2 DAYS TO GO ...!!!

Inside the Hotel room...
Stukkie Brief van Johan.....

Hoe gaan dit nog daar by julle?? Hoop dit gaan nog goed met julle? Gaan goed hier kant. Die weer is maar bietjie deurmekaar, reen dan stop en dan weer reeen dan stop... En ook baie warm.. Het maar vandag op trainer geoefen by buite onder afdak by swembad... Nogal baie sweet uitgekom, want dis was warm, en dan ons het welkom funksie gehad.. Verder was ok. Dan het ek n bietjie massage. My bene voel ok... More ogg 9 uur moet ons na ander dowe skool gaan besoek dan terug kom, dan sal ons gaan oefen..