Thursday, September 3, 2009

Dankie vir die email en altyd lekker om van julle te hoor...



Gaan goed hier kant, het maar so so geslaap... Ons het vandag na ander skool besoek, klein kinders lyk oulik... Toe ons so 10.30 terug na hotel toe, het ons maar gaan gou aantrek dan gaan ons buite oefen en ons het gehoop die weer gaan saam met ons speel, maar dit het nie.. Reen en stop dan weer reen... Ai Taipei se weer is anders. Kan nie hier lekker oefen nie, want daar is baie robot, baie karre, poegie en ook te veel mense... Die oransiese mense se daar is nie n plek vir fietsry te oefen nie, ka nie glo wat hulle se nie.. is kwaad vir dit..


















So vandag het ek nie lekker geofen nie, want toe reen begin en die pad was nat en ek wou draai ry op klippe teels, toe het dit begin gegly en ek het dit kliphard geval. Was baie seer, Christo het dit duidelik gesien, hy was agter my. Terence en Christo het my gou help en maak my fiets reg.. My heup en arm is seer, dit het gebloei.. Ek is so hartseer, want die armband wat trek$stoor my gegee het vir good luck, afgebreek.. Ek gaan dit more laat reg maak. Gelukkige my fiets is ok, net by Sram sti shitff is paar skrap. verder is ok.. Ons het terug Hotel toe gegaan en n lunch geeet. Nou moet en my fiets gaan bad, want dis baie vuil van reen... Hoop nie dat ek gaan more baie styf wees nie van val nie.