
EMAIL FROM JOHAN
Hallo daar,
Ons is by die Singapore lughawe, wag nou ve die volgende vlug... Sjoe die vlieg was so lank gewees... O ja, ek het nounet klaar die burger inskryf gedoen... So alles is nou weer reg... Sal probeer om weer by internet te kom in Tai
pei... Lekker slaap... (sent 1.00 am sat) Johan

We will keep the news updated!